Michael McKean

Michael McKean
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael John McKean
Geboorte 17 Oktober 1947 (1947-10-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael McKean (gebore 17 Oktober 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is Spinal Tap (1984), Clue (1985), en A Mighty Wind (2003), en in die televisiereeks Better Call Saul (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy